Lug Foto

Screen Shot 2017-08-20 at 9.01.02 AMDie gebou met die groen dak is die plaas huis. Die rooi dak regs bo is n groot stoor. Links skuins oor die plaas huis is die skuur. Die skuur is gebou met die stene van die oorspronlike plaas huis.  Laer af is die kraal.

Advertisements

Plaas lewe, Kleintyd, Vrystaat, Suid Afrika, Afrikaans, Stories, Herinnering.